Armoedeverligting

Armoede is 'n wêreldwye probleem en nie net dié van armer lande nie. Alhoewel die probleem al baie lank bestaan, is dit maar eers onlangs dat ryker lande dit ook as hul verantwoordelikheid begin beskou het om hieraan aandag te gee. Tot nou toe het die planne om armoede te verlig van die ryker lande gekom en was armer lande bloot die ontvangers van die hulp wat die ryker lande gedink het hulle behoort te kry.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search